Trapesium: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>KabouterBot k thumb → duimnael |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 22:18, 15 Januarie 2019

'n Trapesium of trapesoïed is 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop. Wanneer twee paar teenoorgestelde sye parallel loop, is dit nie 'n trapesium nie, maar 'n parallelogram.
Die oppervlakte van 'n trapesium kan as volg verkry word:
met as die hoogte en en as die twee basis lengtes.