Trapesium

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
'n Trapesium

'n Trapesium of trapesoïed is 'n vierhoek waarvan ten minste een paar teenoorgestelde sye parallel loop. Wanneer twee paar teenoorgestelde sye parallel loop, is dit nie 'n trapesium nie, maar 'n parallelogram.

Die oppervlakte van 'n trapesium kan as volg verkry word:

A=12h(a+b)

met h as die hoogte en a en b as die twee basis lengtes.

Sjabloon:Saadjie