Uraan-235: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>KabouterBot k thumb → duimnael |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 22:35, 15 Januarie 2019

Uraan-235 (U-235) is 'n isotoop van uraan wat ongeveer 0,72% van natuurlike uraan beslaan. Anders as uraan-238 is hierdie isotoop kernsplytbaar; dit kan wel onderhou word deur die splitsing van atoomkerne in 'n kernkettingreaksie.
Natuurlike vervalketting
Sien ook
- Valindaba, Suid-Afrikaanse aanleg waar uraan-235 vervaardig is.