Uraan-235

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
'n Skyf uraan wat met uraan-235 verryk is.

Uraan-235 (U-235) is 'n isotoop van uraan wat ongeveer 0,72% van natuurlike uraan beslaan. Anders as uraan-238 is hierdie isotoop kernsplytbaar; dit kan wel onderhou word deur die splitsing van atoomkerne in 'n kernkettingreaksie.

Natuurlike vervalketting

23592U−>[α][7.038×108 y]23190Th−>[β−][25.52 h]23191Pa−>[α][3.276×104 y]22789Ac{−>[98.62%β−][21.773 y]22790Th−>[α][18.718 d]−>[1.38%α][21.773 y]22387Fr−>[β−][21.8 min]}22388Ra−>[α][11.434 d]21986Rn21986Rn−>[α][3.96 s]21584Po−>[α][1.778 ms]21182Pb−>[β−][36.1 min]21183Bi{−>[99.73%α][2.13 min]20781Tl−>[β−][4.77 min]−>[0.27%β−][2.13 min]21184Po−>[α][0.516 s]}20782Pb(stabiel)

Sien ook

  • Valindaba, Suid-Afrikaanse aanleg waar uraan-235 vervaardig is.

Sjabloon:Saadjie

Sjabloon:Isotoop