Skuifmodulus: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>Rooiratel
k Sjabloon bygevoeg
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 09:51, 28 Junie 2023

'n Illustrasie van skuifspanning.

In materiaalkunde en sterkteleer, word die skuifmodulus gedefinieer as die verhouding tussen skuifspanning en trekspanning, aangedui deur G, soms S of μ.

G =def τxyγxy=F/AΔx/I=FIAΔx

waar

τxy=F/A, die skuifspanning;
F = die krag wat daarop inwerk;
A = die area waarop die krag inwerk;
γxy=Δx/I=tanθ, die trekspanning;
Δx = die transversale verplasing; en
I = die aanvanklike lengte

Die skuifmodulus word gewoonlik in gigapascal (GPa) uitgedruk.

Eksterne skakels

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Navbox Sjabloon:Normdata