Skuifmodulus

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
'n Illustrasie van skuifspanning.

In materiaalkunde en sterkteleer, word die skuifmodulus gedefinieer as die verhouding tussen skuifspanning en trekspanning, aangedui deur G, soms S of μ.

G =def τxyγxy=F/AΔx/I=FIAΔx

waar

τxy=F/A, die skuifspanning;
F = die krag wat daarop inwerk;
A = die area waarop die krag inwerk;
γxy=Δx/I=tanθ, die trekspanning;
Δx = die transversale verplasing; en
I = die aanvanklike lengte

Die skuifmodulus word gewoonlik in gigapascal (GPa) uitgedruk.

Eksterne skakels

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Navbox Sjabloon:Normdata