Steradiaal: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Rooiratel No edit summary |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 19:29, 27 Desember 2019

Die steradiaal (SI simbool: sr) is 'n eenheid van 'n soliede hoek. Dit is dimensieloos en in die SI-stelsel word dit as 'n afgeleide eenheid beskou.[1] Aangesien die oppervlak van in sfeer met radius R is, is daar steradiale in 'n sfeer.