Steradiaal

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
'n Solide hoek van een steradial in 'n sfeer van radius R onderspan 'n oppervlakte van R2.

Die steradiaal (SI simbool: sr) is 'n eenheid van 'n soliede hoek. Dit is dimensieloos en in die SI-stelsel word dit as 'n afgeleide eenheid beskou.[1] Aangesien die oppervlak van in sfeer met radius R 4πR2 is, is daar 4π steradiale in 'n sfeer.

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakels

Sjabloon:Commons-kategorie inlyn

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Normdata