Periodieke funksie: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>KabouterBot
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 09:54, 8 September 2018

'n Periodieke funksie met die periode daarop gemerk as P.

In wiskunde is 'n periodieke funksie 'n funksie wat sy waardes herhaal met gereelde tussenposes of tydperke. Die belangrikste voorbeeld is die trigonometriese funksies, wat herhaal met tussenposes van 2π-radiale.

Sjabloon:Saadjie

Sjabloon:Normdata