Periodieke funksie

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
'n Periodieke funksie met die periode daarop gemerk as P.

In wiskunde is 'n periodieke funksie 'n funksie wat sy waardes herhaal met gereelde tussenposes of tydperke. Die belangrikste voorbeeld is die trigonometriese funksies, wat herhaal met tussenposes van 2π-radiale.

Sjabloon:Saadjie

Sjabloon:Normdata