Afstand: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Oesjaar k Wysigings deur 213.139.52.3 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 15:21, 19 Junie 2022
Afstand is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.
Afstand word tipies gemeet in:
- SI-eenhede: meter en al die vorme van meter, bv kilometer, sentimeter, millimeter, ens.
- Britse eenhede: Myl, voet, duim.
Omskakelings
- 1000 mm = 100 cm = 10 dm = 1 m = 0.001 km
- 1 dm (duim) = 0.0254 m = 2.54 cm
- 1 vt (voet) = 12 dm (duim) = 0.3048 m = 30.48 cm
- 1 myl = 1600 m = 1.6 km
- 1 seemyl = 1852 m = 1.852 km
Afstand vs verplasing
Die verskil tussen afstand en verplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.