Verplasing

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Lêer:Afstand vs Verplasing.png
Die afstand tussen punt A en G is AB + BC + CD + DE + EF + FG. Die verplasing is die kortste afstand tussen punte A en G en word aangedui deur die stippellyn AG.

Verplasing is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.

Afstand vs verplasing

Die verskil tussen afstand en verplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.

Berekeninge

Verplasing = snelheid × tyd

Δs=v×t

Kyk ook

Sjabloon:Saadjie