Reagens: Verskil tussen weergawes
imported>Nieuwsgierige Gebruiker k Undid edits by 102.134.217.226 (talk) to last version by KabouterBot |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 11:31, 13 Oktober 2020
In 'n chemiese reaksie is die reagense gewoonlik die stowwe wat regeer om die produkte te vorm. Byvoorbeeld, in die verbranding van metaan met suurstof:
is CH4 en O2 die reagense en CO2 en H2O die produkte.
Die woord word ook in 'n spesifieke sin gebruik van 'n mengsel van stowwe wat die vermoë besit om met 'n substraat 'n bepaalde reaksie te vertoon. Byvoorbeeld koningswater is 'n mengsel wat vermag metale soos goud op te los wat anders nie sal oplos nie. Daar is ook reagense om die teenwoordigheid van 'n bepaalde komponent in die substraat aan te toon. Omrede daar groot ontwikkeling van analitiese tegnieke plaasgevind het, word party van hul vandag minder gebruik. Van die reagense het name wat verwys na hul ontdekker, soos Benedict se reagens.