Hoeksnelheid: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>KabouterBot
k Kategorieë gealfabetiseer
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 07:26, 19 November 2017

Die vektor ω dui die hoeksnelheid van die partikel om die as ω aan

In fisika is hoeksnelheid die vektormeting van die tempoverandering van die hoekverplasing van 'n voorwerp teenoor tyd. Die vektor dui die grootte van die rotasiespoed (skalaar: hoekfrekwensie) aan sowel as die as waarom die voorwerp roteer. Dit word meestal aangedui met die hoofletter-omega (ω). Die SI-eenheid vir hoeksnelheid is radiale per sekonde (rads). Die rigting van rotasie kan maklik voorgestel word deur die regterhandreël (sien skets aan die regterkant).

Eksterne skakels