Stronsiumoksied: Verskil tussen weergawes
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
imported>Jcwf No edit summary |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 22:16, 9 Junie 2024
Stronsiumoksied is 'n chemiese stof met formule Sjabloon:Chem.
Dit kan vervaardig word deur die karbonaat te verhit:
Die stof is sedert die jare 1970 baie in kleuretelevisietoestelle gebruik. Ander toepassings is in medisyne, vuurpyle, pigmente en in die halfgeleierindustrie.[1]
Verwysings
Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Oksiede Sjabloon:Normdata
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedRopp