Stronsiumoksied

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Stronsiumoksied is 'n chemiese stof met formule Sjabloon:Chem.

Dit kan vervaardig word deur die karbonaat te verhit:

SrCO3SrO+CO2

Die stof is sedert die jare 1970 baie in kleuretelevisietoestelle gebruik. Ander toepassings is in medisyne, vuurpyle, pigmente en in die halfgeleierindustrie.[1]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Oksiede Sjabloon:Normdata

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ropp