Ohm se wet: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>Oesjaar
Verbeter
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 19:16, 14 Januarie 2025

'n Stroombaan wat V, I en R, die parameters van Ohm se wet, aandui.

Ohm se wet is 'n vergelyking wat die verhouding tussen elektriese stroomsterkte, spanning en weerstand in 'n elektriese stelsel weergee. Dit is geformuleer deur Georg Simon Ohm.

Ohm se wet stel dat die stroom deur 'n weerstand direk eweredig is aan die spanning wat oor 'n weerstand gekoppel word.

Die vergelyking is soos volg:

I=VR

Waar

  • I = stroomsterkte;
  • R = weerstand; en
  • V = spanningsverskil.

Sien ook

Sjabloon:Saadjie

Sjabloon:Normdata