Volt

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Volt (simbool: V) is die SI-eenheid waarmee elektriese stroompotensiaal gemeet word. Die eenheid is vernoem na die Italiaanse fisikus, Alessandro Volta (1745-1827). Hy het die eerste elektriese sel in 1800 ontwikkel. In 1881 is die volt deur die International Electrial Congress as 'n amptelike eenheid aangeneem.[1]

Definisie

Een volt word gedefinieer as die verskil in elektriese potensiaal tussen twee punte in 'n geleier wanneer 'n elektriese stroom van een ampère een watt drywing genereer. Of Volt = Joule/Coulomb. Dus is:

V=QI

Waar:

V = elektriese potensiaal in Volt (V), Q = drywing in watt (W) en I = elektriese stroom in ampère (A)

Formules

Simbole Eenheidsimbole
F=m⋅a N=kg⋅ms2=kg⋅ms2
W=F⋅x J=N⋅m=kg⋅m2s2
V=WC V=JC=(kg⋅m2s2)/(A⋅s)=kg⋅m2A⋅s3=A⋅Ω=WA
V=I⋅R V=A⋅Ω
Q=I⋅V W=A⋅V
Q=I2⋅R W=A2⋅Ω=A⋅A⋅Ω=A⋅V
Q=V2R W=V2Ω=VΩ⋅V=A⋅V

Waar:

Beskrywing Simbool Eenhede
Elektriese spanning V V (Volt)
Elektriese stroom I A (Ampère)
Werk/Energie/Arbeid W J (Joule)
Elektriese drywing Q W (Watt)
Coulomb C C (Coulomb)
Elektriese weerstand R Ω (Ohm)
Massa m kg (kilogram)
Tyd t s (sekondes)
Afstand x m (meter)

Kyk ook

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Saadjie