Yster(II)chloried: Verskil tussen weergawes
imported>Jcwf |
(Geen verskil)
|
Huidige wysiging sedert 23:28, 21 Junie 2024
Sjabloon:Chemiekas2 Yster(II)chloried is 'n verbinding van chloor met yster in sy oksidasietoestand van 2+. Dit is higroskopies.[1]
Komplekse chloroferraatione soos Sjabloon:Chem en Sjabloon:Chem is uit oplossings bekend. Hulle het albei FeSjabloon:Sup-ione in tetraëdriese omringing. Die twee tetraëders in Sjabloon:Chem deel ‘n rand.[2]
Strukture
Yster(II)chloried kristalliseer in die romboëdriese Sjabloon:Chem-tipe struktuur.[3] Die het 'n gelaagde toebroodjiesstruktuur met yster in 'n oktaëder van chlooratome.
Die verbinding vorm 'n groen tetrahidraat Sjabloon:Chem.4Sjabloon:Chem wat 'n monokliniese struktuur het (a=591±3 b=717±3, c=844±4; beta=ll2 ° 10'±20'. (P2Sjabloon:Sub/c) Die struktuur bestaan uit effens verwringde oktaëders [[[:Sjabloon:Chem]]] [4]
Chemiese eienskappe
Yster(II)chloried kan verkry word deur reduksie van watervrye yster(III)chloried in 'n stroom droë waterstof by temperature 300-350 °C:[5]
Die stof kan deur sublimasie gesuiwer word in 'n stroom van droë HCl teen 700 °C, waar dit 'n dampdruk van 12 Torr het.[5]
Verwysings
Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Chloriede
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs named”MW” - ↑ Sjabloon:Cite journal
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs named”McL” - ↑ Sjabloon:Cite journal
- ↑ 5,0 5,1 Sjabloon:Cite book