Litiumnitried: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>InternetArchiveBot
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.9.5
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 16:33, 14 Januarie 2025

Sjabloon:Chemiekas2

Litiumnitried is 'n verbinding van litium en stikstof in sy -3 oksidasietoestand. Die chemiese formule is Sjabloon:Chem

Kristalstrukture

α-Sjabloon:Chem word uit die elemente gevorm by 400°C. Dit kristalliseer in 'n gelaagde heksagonale struktuur. Lae met Sjabloon:Chem wissel met suiwer litiumlae af in die c-rigting.[1]

β-Sjabloon:Chem word by drukke hoër as 0,4-1 GPa gevorm. Dit kan by 4 GPa in suiwer vorm verkry word en is metastabiel by kameromstandighede, maar dit skakel weer om na α-Sjabloon:Chem by verhitting tot 500 °C. Dit het 'n heksagonale struktuur met 'n ander simmetrie (ruimtegroep P6Sjabloon:Sub/mmc). Dit het ook lae, maar die samestelling van die nitriedlae is Sjabloon:Chem. [1] β-Sjabloon:Chem se struktuur is in teenstelling tot die α-fase s'n gebaseer op heksagonale digpakking. Wat as Sjabloon:Chem verhandel word is dikwels 'n mengsel van α-fase en β-fase.[2]

Bo 36-45 GPa word γ-Sjabloon:Chem gevorm. Dit het 'n kubiese struktuur.[1]

Fisiese eienskappe

α-Sjabloon:Chem het 'n bandgaping van 1,81(1) eV en β-Sjabloon:Chem 2,14(1) eV.[1]

α-Sjabloon:Chem is 'n superioniese geleier met 'n ioniese geleibaarheid van ~ 6 10Sjabloon:Sup S/cm. Sy Young se modulus is hoog. [3]

Chemiese eienskappe

Litiumnitried (α-fase) reageer tussen 170 en 210 °C met waterstof volgens:[2]

Li3N+2H2Li2NH+LiH+H2LiNH2+2LiH

Die tweede stap, die vorming van litiumamied Sjabloon:Chem uit litiumimied Sjabloon:Chem verloop reeds by laer temperature.

Die reaksie kan teen hoër temperature omgekeer word en waterstof opnuut vrygestel. Die teenwoordigheid van litiumhidried is egter belangrik, omrede van die ontbinding van die amied in die imied, wat ammoniak vrystel volgens:

2LiNH2Li2NH+NH3

Gebruike

Dit word as materiaal gebruik om waterstof te stoor en as materiaal wat in organiese liggewende diodes (OLEDs) elektrone injekteer. Dit is ook 'n grondstof vir die produksie van litiumioonbatterye.[3]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Nitriede

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Sjabloon:Cite journal
  2. 2,0 2,1 Sjabloon:Cite journal
  3. 3,0 3,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Sigma