Litiumhidried
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Sjabloon:Chemiekas2 Litiumhidried is 'n soutagtige verbinding van litium en waterstof met die chemiese formule LiH.
Chemiese eienskappe
Die stof kan verkry word deur litiummetaal in 'n stroom van waterstof te verhit:[1]
Die stof is voggevoelig maar reageer slegs onder rooi hitte met suurstof.