Rubidiumoksied: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>Jcwf
No edit summary
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 22:15, 9 Junie 2024

Sjabloon:Chemiekas2 Rubidiumoksied is 'n verbinding van rubidium en suurstof met formule Sjabloon:Ch2.

Dit reageer met water en vorm die hidroksied

Rb2O+H2O2RbOH(aq)

Kristalstruktuur

Rubidiumoksied kristalliseer in die kubiese (anti)fluorietstruktuur (C1 in die strukturbericht-klassifikasie.)

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Oksiede