Rubidiumoksied
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Sjabloon:Chemiekas2 Rubidiumoksied is 'n verbinding van rubidium en suurstof met formule Sjabloon:Ch2.
Dit reageer met water en vorm die hidroksied
Kristalstruktuur
Rubidiumoksied kristalliseer in die kubiese (anti)fluorietstruktuur (C1 in die strukturbericht-klassifikasie.)