Komplement van twee: Verskil tussen weergawes

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
imported>Martinvl
tikfout
 
(Geen verskil)

Huidige wysiging sedert 20:37, 31 Julie 2024

'n Komplement van twee waarde is 'n manier om positiewe, nul en negatiewe heelgetalle op 'n digitale rekenaar voor te stel. Oor die algemeen, waneer daar n bisse beskikbaar is , is dit moontlik om enige waarde in die reeks [2n12n11] voor te stel. Dus, kan'n 8-bis greep gebruik word om getalle in die reeks [128127] voor te stel.[1]

Die waarde nul word verteenwoordig deur al die bisse in die greep op nul te stel.

Positiewe getalle N (0<N<2n1) word voorgestel deur die verwantskap N=i=0n1bi2i

Negatiewe getalle N (0<N2n1) word voorgestel deur die verwantskap 2n+N=i=0n1bi2i

waar
N is die getal wat voorgestel is.
n is die aantal bisse in die voorstelling.
[b0,b1,...,nn1] is die bisse wat gebruik word om die getal voor te stel met b0 die minste betekenisvolle bis.

Let daarop dat vir positiewe getalle, die mees betekenisvolle bis (bn1) is altyd 0 wterwyl vir negatiewe getalle is dit altyd 1.

As ons 4 bisse gebruik om die getal voor te stel, bewys die volgende tabel hoe die waardes voorgestel is:

Bis patroon Waarde
0000 0
0001 1
0010 2
0011 3
0100 4
0101 5
0110 6
0111 7
1000 -8
1001 -7
1010 -6
1011 -5
1100 -4
1101 -3
1110 -2
1111 -1

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Saadjie