Euler se formule

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Oesjaar op 19:41, 16 Julie 2022 (Het jou!)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Euler se formule stel dat, vir enige reële getal x,

eix=cos(x)+isin(x)

waar e die basis van die natuurlike logaritme is, i is die imaginêre eenheid, en cos en sin die trigonometriese funksies is (daar word hier aangeneem dat waar sinus en cosinus bereken word, x in radiale gemeet is eerder as in grade). Die formule is steeds geldig as x 'n komplekse getal is, en daar word dus algemeen na die meer algemeen komplekse weergawe as Euler se formule verwys.[1]

Richard Feynman het Euler se formule "ons juweel" en "die mees merkwaardige formule in wiskunde" genoem.[2]

Wanneer x=π, word hierdie formule eiπ=1

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Wiskunde-saadjie