Asetogenese

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>InternetArchiveBot op 05:33, 27 Augustus 2021 (Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Asetogenese is 'n proses waar asetaat deur anaërobiese bakterieë geproduseer word vanuit 'n verskeidenheid energie- en koolstofbronne. Die verskillende bakteriese spesies wat asetogeniese vermoëns het word asetogene genoem.

Chemiese vergelyking

2CO2(aq)+4H2(aq)CH3COOH(aq)+2H2O[1]

Asetogenese in die anaërobiese verteringsproses

Asetogenese is die derde stap tydens anaërobiese vertering

Sien ook

Verwysings

Sjabloon:Verwysings