Asetaat
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
|
Algemeen | |
|---|---|
| Naam | Asetaat |
| IUSTC-naam | Etanoaat |
| Chemiese formule | Sjabloon:Chem |
| Termochemiese radius | 1,62 Å [1] 1,94(19) Å[2] |
| 40,9 [Sm2/mol][3] | |
| 1,089 10-9 [m2/s][3] | |
| Lys van anione | |
'n Asetaat (van Latyn: aceo suur wees, acetum asyn) is 'n sout wat die organiese anioon Sjabloon:Chem of 'n ester wat die Sjabloon:Chem-groep bevat. Die anioon is die suurres van asynsuur.
Soute
Asetate is goed oplosbaar is waterige oplossing en die oplossing het basiese eienskappe deur die suur-basisewewig:
Esters
Asetaatesters is dikwels vlugtige vloeistowwe wat soos soet vrugte geur en hulle word as oplosmiddels gebruik. Etielasetaat kom in alkoholiese dranke, radys en Anthemis nobilis (Romeinse kamille) voor. [4]
Sien ook
Verwysings
- ↑ Sjabloon:Cite web
- ↑ Thermochemical Radii of Complex Ions Sjabloon:Outeur Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
- ↑ 3,0 3,1 Sjabloon:Webaanhaling
- ↑ Sjabloon:Cite web