Fosfaat

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Jcwf op 14:45, 5 Oktober 2023
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Eienskappe

Algemeen

Naam Fosfaat  
 
Termochemiese radius 2,30 Å [1] 
Λm 206,8 [Scm2/mol][2]
Lys van anione

Fosfaat (PO43-) is die vorm waarin fosfor die meeste in verbindings voorkom. Fosfate is suurreste van fosforsuur (H3PO4). Die meeste fosfate los nie maklik in water op nie, en kan daarom maklik uit 'n oplossing met 'n neerslagreaksie verwyder word.

Fosfate is belangrike misstowwe. Hulle word hoofsaaklik as apatiet gemyn. Hidroksielapatiet is 'n biologies belangrike stof. Dit is byvoorbeeld deel van ons tande.

Die fosfaatioon is 'n sterk basis. In water vorm dit maklik die waterstoffosfaatioon Sjabloon:Chem

Sjabloon:Chem + Sjabloon:Chem Sjabloon:Chem + Sjabloon:Chem KSjabloon:Sub= 3,98×10Sjabloon:Sup [pKSjabloon:Sub = 12,37]


Sien ook

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Saadjie

  1. Thermochemical Radii of Complex Ions Sjabloon:Outeur Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. Sjabloon:Webaanhaling