Radius

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>KabouterBot op 19:51, 15 Januarie 2019 (thumb → duimnael)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
'n Sirkel met 'n radius van r.

In meetkunde is die radius of straal r van 'n sirkel, bol of silinder die afstand van 'n willekeurige punt op die rand van die sirkel (of bol, of silinder) tot sy middelpunt.

Die radius is die helfte van die diameter. Die omtrek van 'n sirkel kan met slegs die radius bepaal word:

2πr

waar π die wiskundige konstante pi is.