Sonligsterkte

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>KabouterBot op 19:28, 10 September 2018 (Uitleg van bronteks)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sonligsterkte (L) is ’n standaardeenheid in sterrekunde wat gebruik word om die ligsterkte van sterre aan te dui. Dit is gelyk aan die ligsterkte van die Son, 3,839×1026 watt, of 3,839×1033 erg/s.[1]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Saadjie