Sonligsterkte

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sonligsterkte (L⊙) is ’n standaardeenheid in sterrekunde wat gebruik word om die ligsterkte van sterre aan te dui. Dit is gelyk aan die ligsterkte van die Son, 3,839×1026 watt, of 3,839×1033 erg/s.[1]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Saadjie