Afstand

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Oesjaar op 15:21, 19 Junie 2022 (Wysigings deur 213.139.52.3 teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Lêer:Afstand vs Verplasing.png
Die afstand tussen punt A en G is AB + BC + CD + DE + EF + FG. Die verplasing is die kortste afstand tussen punte A en B en word aangedui deur die stippellyn AG.

Afstand is 'n numeriese beskrywing van hoe ver objekte van mekaar is.

Afstand word tipies gemeet in:

Omskakelings

  • 1000 mm = 100 cm = 10 dm = 1 m = 0.001 km
  • 1 dm (duim) = 0.0254 m = 2.54 cm
  • 1 vt (voet) = 12 dm (duim) = 0.3048 m = 30.48 cm
  • 1 myl = 1600 m = 1.6 km
  • 1 seemyl = 1852 m = 1.852 km

Afstand vs verplasing

Die verskil tussen afstand en verplasing is dat afstand die werklike pad is tussen twee objekte, terwyl die verplasing die korste afstand tussen twee punte is.

Berekeninge

Afstand = spoed × tyd

Δs=v×t

Kyk ook

Eksterne skakels

Sjabloon:Saadjie