Natriumnitraat

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Jcwf op 21:48, 17 Junie 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Natriumnitraat of Chilisalpeter is die sout van natrium en salpetersuur met die chemiese formule Sjabloon:Chem.

Kristalstruktuur

Salpeter kristalliseer in die romboëdriese kalsiet-struktuur (G0Sjabloon:Sub in die strukturbericht-klassifikasie.)

Termiese ontbinding

In die temperatuurgebied van 570 °C-760 °C ontbind die nitraat in twee stappe:[1]

2NaNO32NaNO2+O2

Die gevormde natriumnitriet ontbind tot die oksied

2NaNO2Na2O+NO2+NO

Gebruike

Natriumnitraat word vir baie doeleindes gebruik:[2]

  • as onderdeel van kunsmis
  • as onderdeel van plofstowwe
  • as preserveermiddel in verwerkte vleisprodukte
  • om emaljes van glas of keramiek 'n blink buitenste laag te gee
  • om die sterkte van tekstiel te vergroot

Eutektiese smelt

Die fasediagram van natriumnitraat met kaliumnitraat, die stelsel Sjabloon:Chem het 'n eutektiese punt by x=0,5 en T=221°C. [3] [4]Van hierdie eienskap word in die ontginning van sonkrag gebruik gemaak. Die eutektiese mengsel word as stoormedium van die son se hitte gebruik in termiese aanlegte. Dit kan gebruik word in die temperatuurbereik van 280°C tot 560°C.[5]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings Sjabloon:Nitrate