Serium(IV)fluoried
Serium(IV)fluoried of seriumtetrafluoried is 'n verbinding van serium in sy hoogste +4 oksidasietoestand en fluoor.
Indien dit aan vogtige lug blootgestel word, vorm dit 'n hidraat.[1]
Kristalstruktuur
Seriumtetrafluoried kristalliseer in 'n monokliniese struktuur. Dit bestaan uit 'n driedimensionale netwerk van vierkante Archimediese Sjabloon:Ch2-antiprisma's wat hoeke deel. Die fluooratome het twee seriumbure.[1]
Chemiese eienskappe
Seriumtetrafluoried kan verkry word uit die metaal, uit serium(III)fluoried, Sjabloon:Ch2 of Sjabloon:Ch2. As fluoreringsmiddel kan fluoorgas, of fluoriede soos Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2 en Sjabloon:Ch2 gebruik word. Watervrye tetrafluoried is uit die trifluoried met xenondifluoried verkry: [1]
Gebruike
Seriumtetrafluoried word as 'n belowende vaste fluoreringsmiddel beskou vir die sintese van fluorfullereen, yster(IV) fluoried, gefluorineerde eters en fluorkoolstowwe. Die gebruik van seriumtetrafluoried as 'n sterk een-elektron CeSjabloon:Sup/CeSjabloon:Sup redokspaar of oksideermiddel in katalise is van praktiese belang, aangesien dit dien as 'n katalisator vir waterstofberging en as 'n aktiveerder om die doeltreffendheid van die oksidasie van amorfe boor te vergroot.[1]