Serium
Sjabloon:Elementboks opskrif Sjabloon:Elementboks reeks Sjabloon:Elementboks groepperiodeblok Sjabloon:Elementboks voorkoms beeld Sjabloon:Elementboks atoommassa gpm Sjabloon:Elementboks ekonfig Sjabloon:Elementboks eperskil Sjabloon:Elementboks afdeling fisieseiensk
Sjabloon:Elementboks fase Sjabloon:Elementboks kristalstruktuur Sjabloon:Elementboks ruimtegroep Sjabloon:Elementboks Strukturbericht Sjabloon:Elementboks oksiedtoest |} Serium is 'n chemiese element met simbool (Ce). Dit is die mees algemene element van die lantanoiede en ook die eerste wat in suiwere vorm vervaardig is. William F. Hildebrand het dit in 1875 gepubliseer.[1]
Vervaardiging
Die element kan uit 'n mineraal bastnäsiet verkry word, maar dit kom ook voor in pikblende, 'n bekende uraanerts en in monasiet wat ook ander lantanoiede bevat.[1]
Chemiese eienskappe
Serium onderskei hom van ander lantanoïede omrede van sy vermoë om vierwaardige verbindings te vorm. Dit hang saam met die feit dat die elektronkonfigurasie van 'n neutrale seriumatoom in sy grondtoestand [Xe]6sSjabloon:Sup5dSjabloon:Sup4fSjabloon:Supis. Gewoonlik vorm Ln-metale met fluoor driewaardige fluoriede Sjabloon:Chem omdat hulle die s- en d-elektrone verloor maar nie hulle f-elektrone nie. Serium reageer teen kamertemperatuur verder en verloor sy een f-elektron:[2]
Serium is nie heeltemal uniek nie. Terbium kan ook Sjabloon:Chem vorm maar dit vereis temperature van 300-400 °C.
Die oranjegeel Sjabloon:Chem-ioon is stabiel in water. Dit is 'n sterk oksideermiddel en word in redoks-titrasies gebruik. Die Sjabloon:Chem-ioon is kleurloos.
Gebruik
Legerings
'n Allooi van ontrent 40% Ce, 25% La en 25% ander lantanoiede wat uit die ertse verkry word, word mischmetal genoem en dit word gebruik in aanstekers om vonke te veroorsaak. Dit word ook in die staalnywerheid gebruik.[1]
Katalise
Serium in die vorm van serium(IV)oksied Sjabloon:Chem word vir die selektiewe katalitiese reduksiereaksie van Sjabloon:Chem-gas gebruik. Hierdie SKR-reaksie behels:[3]
Sjabloon:Chem is 'n belangrike vorm van lugbesoedeling.
Verwysings
Eksterne skakels
Sjabloon:Commons-kategorie inlyn Sjabloon:Wikt-inlyn
Sjabloon:Navigasie Periodieke tabel
- ↑ 1,0 1,1 1,2 The Lanthanides Elements (Marshall Cavendish Benchmark)Sjabloon:Aut, Marshall Cavendish, 2007, ISBN 0761426876, ISBN 9780761426875
- ↑ Sjabloon:Cite book
- ↑ Sjabloon:Cite journal