Silikonnitried

Vanaf testwiki
Weergawe deur imported>Jcwf op 06:20, 21 Junie 2024
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2 Silikonnitried is 'n verbinding van silikon en stikstof met die formule Sjabloon:Ch2.

In die natuur word Sjabloon:Alfa-Sjabloon:Ch2 as die mineraal nieriet in meteoriete aangetref.[1]

Kristalstrukture

Silikonnitried het twee vorms. Die trigonale Sjabloon:Alfa-Sjabloon:Ch2- struktuur is gelaagd. Die stikstofatome omring die silikonatome in 'n driehoekige rangskikking. Dit kan geïnterpreteer word deur aan te neem dat stikstof 'n spSjabloon:Sup hibridisasie aanneem. Die minimum elektrondigtheid in 'n intralaag Si−N-binding was 'n bietjie laer as dié in 'n binding in die lae, wat verantwoordelik kan wees vir die ongelykheid tussen die elastiese konstantes, CSjabloon:Sub > CSjabloon:Sub. Beide diffraksieresultate en resultate van berekeninge gebaseer op digtheidfunksionaalteorie dui daarop dat die hoë massamodulus van α-Sjabloon:Ch2 toegeskryf kan word aan die hoë minimum elektrondigtheid van die Si−N binding.[2]

Chemiese eienskappe

Sjabloon:Ch2 kan gesintetiseer word deur die direkte kombinasie van die elemente by 1250–1450 °C:[3]

3Si(s)+2N2(g)1300 oCSi3N4(s)

Dit kan ook verkry word uit silikontetrachloried en ammoniak:

3SiCl4(g)+4NH3(g)Si3N4(s)+12HCl(g)

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Nitriede