Tin(IV)jodied
Tin(IV)jodied is 'n verbinding van tin in sy hoogste +4 oksidasietoestand en jodium met chemiese formule Sjabloon:Ch2.
Kristalstruktuur

Die stof kristalliseer in 'n kubiese struktuur wat die argetipe van die D1Sjabloon:Sub-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die struktuur is molekulêr en bestaan uit tetraëdriese molekules.[1]
Chemiese eienskappe
Die stof kan verkry word uit die elemente bv. deur tin aan 'n oplossing van jodium in koolstofdisulfied bloot te stel:[2]
Sjabloon:Ch2 kan verkry word deur die oplosmiddel te verdamp. Blootstelling aan vog moet vermy word. Dit is voggevoelig en hidroliseer volledig in water. Dit is oplosbaar in Sjabloon:Ch2, Sjabloon:Ch2 en Sjabloon:Ch2.
Verwysings
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedAflow - ↑ Sjabloon:Cite book