Absolute waarde

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
y=abs(x)

In wiskunde is die absolute waarde van 'n reële getal die nie-negatiewe waarde van die getal sonder inagneming van die getal se teken. Die absolute waarde van -10 is gelyk aan 10, waar die absolute waarde van 10 ook gelyk is aan 10. Dit kan dus gesien word as die getal se afstand vanaf nul.

Eienskappe

  • |x.y|=|x|.|y|
  • |x+y||x|+|y|
  • ||x||y|||x+y|

Voorbeelde

|x|=x
|x|=x
|5|=5
|5|=5

Die notasie vir absolute waarde is as volg: Die absolute waarde van 'n getal word met twee obeliske aan beide kante van die getal aangedui. Die absolute waarde van x word aangedui met |x|.