Amagat se wet

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Volgens Amagat se wet van parsiële volume, moet die totale volume van 'n nie-reagerende mengsel van gasse by konstante temperatuur en druk gelyk wees aan die som van die individuele parsiële volumes van die samestellende gasse. So as V1,V2,,Vn parsiële volumes van komponente in 'n gasmengsel is, dan word die totale volume van die gasmengsel V soos volg voorgestel:

V=V1+V2+V3++Vn=iVi

Sjabloon:Saadjie