Boor-10
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Boor-10 (chemiese notasie (Sjabloon:Sub supB) is 'n stabiele isotoop van boor. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop.
Neutrondiffraksie
Hierdie isotoop is heeltemal ongeskik vir neutrondiffraksie omdat sy absorpsiedeursnee baie groot is: 3835 barn vir neutrone met 2200 m/s snelheid. Neutrondiffraksie aan boorverbindings vereis isitoopvervanging deur Sjabloon:Sub supB en dit is taamlik duur.
Neutronvangs

Die hoë absorpsiedeursnee word in kernreaktore gebruik om neutrone te vang en die kernreaksie te reël.[1] Daar kan twee prosesse plaasvind, wat litium en helium vervaardig:
- (6%)
- (94%)
'n Ander proses vervaardig helium en tritium:[2]
Die isotoop se deursnee word kleiner met die kinetiese energie van die neutrone. Vinnige neutrone word minder gou ingevang.
Verwysings
- ↑ nuclear power
- ↑ Tritium: Fuel of Fusion Reactors Sjabloon:Outeur Springer, 2016, ISBN 4431564608, ISBN 9784431564607