CNO-siklus

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Die CNO-siklus

Die CNO-siklus is 'n kringloop van kernreaksies wat in sterre plaasvind wat 'n massa groter as 1,1 sonmassas besit. In hierdie kringloop word protium in helium omgesit volgens:[1]

4 1H+→ 4He2++4γ+2e++2ν

Die siklus betref nogtans kerne van koolstof, stikstof en suurstof. Dit begin met Sjabloon:Sub supC. Reaksie met 'n proton vereis 'n temperatuur bokant 16 miljoen Kelvin.

12C→+p 13N→ 13C→+p 14N→+p 15O→ 15N→+p 12C+ 4He

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

  1. ↑ Foundations of Astronomy Sjabloon:Outeur Cengage Learning, 2015, Sjabloon:ISBN, Sjabloon:ISBN