Disprosium

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Elementboks opskrif Sjabloon:Elementboks reeks Sjabloon:Elementboks groepperiodeblok Sjabloon:Elementboks voorkoms beeld Sjabloon:Elementboks atoommassa gpm Sjabloon:Elementboks ekonfig Sjabloon:Elementboks eperskil Sjabloon:Elementboks afdeling fisieseiensk Sjabloon:Elementboks fase Sjabloon:Elementboks digtheid gpcm3nkt Sjabloon:Elementboks digtheidvl gpcm3sp Sjabloon:Elementboks smeltpunt Sjabloon:Elementboks kookpunt Sjabloon:Elementboks smeltwarm kjpmol Sjabloon:Elementboks verdampwarm kjpmol Sjabloon:Elementboks warmtekap jpmolkteen25 Sjabloon:Elementboks afdeling atoomeiensk Sjabloon:Elementboks kristalstruktuur Sjabloon:Elementboks ruimtegroep Sjabloon:Elementboks Strukturbericht Sjabloon:Elementboks oksiedtoest Sjabloon:Elementboks elektroneg pauling |}

Disprosium is 'n chemiese element wat tot die lantaniede behoort.

Die element is deur die Franse chemikus Paul-Émile Lecoq de Boisbaudran in 1886 ontdek. Dit was nogtans eers in 1950 dat die Kanadees Spedding en sy span die element met ioonuitwisseling van die ander lantaniede geskei het en tot die suiwer metaal gereduseer het volgens:

2DyF3+3Ca2Dy+3CaF2

Dit is 'n glansende silwerwit metaal wat in die lug taamlik stabiel is, maar selfs in verdunde sure maklik oplos en waterstof vrystel. Indien dit suiwer is, is dit sag genoeg om met 'n mes gesny te word.

Disprosium word in die kerntegnologie en die metallurgie toegepas. Daar is ook lasers wat die element bevat.[1] Soos by ander lantaniede is die suiwer metaal se bereiding baie kompleks en vereis so 'n 600 stappe. Ter vergelying yster vereis net drie. China domineer die mark en daaroor is in die Westelike lande in 2023 baie onrus. Dysprosium is een van die 'kritiese minerale' omdat dit ook militêre aanwendings het.[2] Saam met neodimium is dit vereis vir die vervaardiging van baie sterk permanente magnete.[3]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakels

Sjabloon:Commons-kategorie inlyn Sjabloon:Wikt-inlyn

Sjabloon:Saadjie Sjabloon:Navigasie Periodieke tabel

Sjabloon:Normdata