Distikstoftrioksied
Distokstoftrioksied is 'n chemiese verbinding van stikstof en suurstof met formule Sjabloon:Chem. Dit is die anhidraat van nitroësuur.
Die eerste chemikus wat dit vervaardig het, is Gay-Lussac in 1816. Dit is 'n giftige en reaktiewe gas wat onder ligte druk 'n vloeistof vorm. By 'n temperatuur laer as -100,1 °C is dit 'n ligteblou vastestof wat smelt tot 'n diepblou vloeistof. By 'n temperatuur van omtrent 0 °C kry dit 'n groen kleur omrede daar in hierdie vloeistof 'n ontbindingsewewig plaasvind:
en
Die tetroksied is gelerig en saam met die blou kleur gee dit groen.[1]
Die stof reageer met water en vorm nitroësuur. Hierdie reaksie is in ewewig:
Die ewewigskonstante
Sjabloon:Chem kan uit NO en Sjabloon:Chem by -20 °C vervaardig word. 'n Ander metode is om 1:1 verdunde salpetersuur op arseen(III)oksied te drup teen 70 °C:
Distikstoftrioksied kan gebruik word om nitrosielsoute van sterk sure te vervaardig, soos Sjabloon:Chem, Sjabloon:Chem of Sjabloon:Chem
Verwysings
- ↑ Verwysingfout: Invalid
<ref>tag; no text was provided for refs namedJones