Driehoeksverdeling

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog
Lêer:Driehoekige verspreiding.png

In waarskynlikheidsteorie en statistiek is die driehoeksverdeling 'n kontinue waarskynlikheidsverdeling met:

  • a = laer limiet
  • b = hoër limiet
  • c = modus
  • a ≤ c ≤ b

Die totale oppervlak van die driehoek stel 'n 100% waarskynlikheid voor. Dus moet die oppervlak van die driehoek gelyk wees aan 1.

Oppervlak=12basis×hoogte
1=12(b−a)×h⇒h=2b−a

Genereer ewekansige getalle wat driehoekige verspreiding het

Om ewekansige variansies X te genereer tussen a en b, met waarskynlikheid U kan dit soos volg gedoen word:

By c is die waarskynlikheid:

Uc=12×basis×h=12×(c−a)×2b−a=c−ab−a

Waar a < X < c:

Lêer:Driehoekige verspreiding 1.png

Gestel a<X1<c en U is die oppervlak van die grys driehoek:

U=12×basis×h1

Omdat driehoek ach gelykvormig is aan driehoek aX1h1:

h1h=X1−ac−a
h1=X1−ac−a×h=X1−ac−a×2b−a=2(X1−a)(b−a)(c−a)

Dus:

U=12×(X1−a)×2(X1−a)(b−a)(c−a)
U=(X1−a)2(b−a)(c−a)
(X1−a)2=U(b−a)(c−a)
X1=a+U(b−a)(c−a)

Waar c < X < b:

Lêer:Driehoekige verspreiding 2.png

Gestel c<X2<b en U is die oppervlak van die grys gedeelte, dan is 1-U die oppervlak van die groen driehoek:

1−U=12×basis×h1

Omdat driehoek bch gelykvormig is aan driehoek bX2h2:

h2h=b−X2b−c
h2=b−X2b−c×h=b−X2b−c×2b−a=2(b−X2)(b−a)(b−c)

Dus:

U=12×(b−X2)×2(b−X2)(b−a)(b−c)
U=(b−X2)2(b−a)(b−c)
(b−X2)2=U(b−a)(b−c)
X2=b−U(b−a)(b−c)

In opsomming

Indien:

Uc=12×(c−a)×h=12×(c−a)×2b−a=c−ab−a

en U is 'n reeks ewekansige getalle tussen 0 en 1, dan gaan die volgende formules 'n reeks van getalle gee (X) met 'n driehoekige verspreidingː

X={a+U(b−a)(c−a) vir 0<Uc<F(c)b−(1−U)(b−a)(b−c) vir F(c)≤Uc<1


In Excel gaan die formule soos volg lyk:

IF(ewekansig < (c-a) / (b-a), a + SQRT(ewekansig * (b-a) * (c-a)), b - SQRT( (1-ewekansig) * (b-a) * (b-c)))
waar ewekansig = RAND()

Genereer ewekansige getalle wat normaalverspreiding het

Om 'n reeks getalle in Excel te gegenereer wat 'n normaalverspreiding het, kan die volgende formule gebruik word:

=NORMINV(RAND(), 0.5, 0.2)

Waar 0.5 die gemiddeld is en 0.2 die standaardafwyking is.

Kyk ook

Bronne

Sjabloon:Portaalbalk Sjabloon:Normdata