Eweredigheid (wiskunde)

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

In wiskunde is twee veranderlikes x en y direk eweredig wanneer as x verhoog, dan verhoog y.

Direkte eweredigheid

In die formule

y=3x

is y direk eweredig aan x of:

yx

Indirekte eweredigheid

Indien y indirek eweredig is aan x, word dit soos volg geskryf:

y1x of xy

Sjabloon:Saadjie