Gadolinium

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Elementboks opskrif Sjabloon:Elementboks reeks Sjabloon:Elementboks groepperiodeblok Sjabloon:Elementboks voorkoms beeld Sjabloon:Elementboks atoommassa gpm Sjabloon:Elementboks ekonfig Sjabloon:Elementboks eperskil Sjabloon:Elementboks afdeling fisieseiensk Sjabloon:Elementboks fase Sjabloon:Elementboks digtheid gpcm3nkt Sjabloon:Elementboks digtheidvl gpcm3sp Sjabloon:Elementboks smeltpunt Sjabloon:Elementboks kookpunt Sjabloon:Elementboks smeltwarm kjpmol Sjabloon:Elementboks verdampwarm kjpmol Sjabloon:Elementboks warmtekap jpmolkteen25 Sjabloon:Elementboks dampdruk katpa Sjabloon:Elementboks afdeling atoomeiensk Sjabloon:Elementboks kristalstruktuur Sjabloon:Elementboks ruimtegroep Sjabloon:Elementboks Strukturbericht Sjabloon:Elementboks oksiedtoest Sjabloon:Elementboks elektroneg pauling |}

Gadolinium is 'n chemiese element met simbool Gd wat tot die lantaniede behoort.

Dit is 'n silwergrys ferromagnetiese metaal. Die Switserse chemikus Jean Charles Galissard de Marignac het in 1880 die element spektroskopies in die minerale didymia en gadoliniet aangetoon. Vandag word dit veral uit die minerale monasiet en bastnäsiet verkry.[1]

Galissard de Marignac het die element na Johan Gadolin genoem. Dit is 'n reaktiewe metaal wat met suurstof en water reageer en daarvoor behoed moet word. Die metaal word deur reduksie van die fluoried Sjabloon:Chem met die metaal kalsium verkry.

2GdF3+3Ca3CaF2+2Gd

Dit het in die verlede in televisieskerms toepassing gevind. Vandag word dit aan legerings met yster en chroom bygevoeg wat die bewerkbaarheid en die weerstand teen hoë temperature verbeter. Dit word ook gebruik in die geneeskunde in magnetiese resonansiebeelding (MRI). Dit het geen bekende biologiese rol nie en besit 'n lae giftigheid.[2]

In oplossings en vastestowwe kom gadolinium in die oksidasietoestand 3+ voor. Die Sjabloon:Chem-ioon het 'n [Xe]4f7 elektronkonfigurasie besit. Dit het 'n baie groot totale spinkwantumgetal S=7/2 wat 'n oktettoestand verteenwoordig. Dit maak dit geskik vir MRI omrede hierdie paramagnetiese ioon die spinrelaksasietyd verkort. Die metaal is ferromagneties met 'n Curietemperatur wat naby kamertemperatuur geleë is (293K).[3]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Eksterne skakels

Sjabloon:Commons-kategorie inlyn Sjabloon:Wikt-inlyn

Sjabloon:Navigasie Periodieke tabel

Sjabloon:Normdata