Gemiddelde tyd tussen faling

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Die gemiddelde tyd tussen falings (GTTF) is die gemiddelde tyd tussen sisteemfalings. In Engels word dit "mean time between failure" genoem en die afkorting "MTBF" word gebruik.

Die volgende formule geld:

Gemiddelde tyd tussen faling=Aantal bedryfstydAantal falings

Om GTTF prakties te verduidelik, kyk na die bedryfsdata van drie soortgelyke eenhede:

Lêer:Bedryfstyd van drie eenhede.png
Bedryfstyd van drie fiktiewe eenhede


Die volgende tabel gee die verskillende waardes

Eenheid Begin Einde Totale tyd Aftyd Optyd #falings GTTF
1 80 350 270 10 260 2 260/2 = 130
2 40 240 200 0 200 1 200/1 = 200
3 20 280 260 50 210 2 220/2 = 105
Gemiddeld - - 730 60 670 5 670/5 = 134
  • Totale tyd = Begin - Einde
  • Optyd = Totale tyd - aftyd
  • GTTF = Optyd/falings

Let daarop dat die gemiddelde GTTF vir die drie eenhede nie die gemiddeld van elkeen afsonderlik is nie. Met ander woorde GTTF != (130+200+105)/3 = 145

Kyk ook

Sjabloon:Saadjie