Gewig
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Gewig is die krag waarmee 'n voorwerp na 'n massa toe aangetrek word, as gevolg van swaartekrag. Dit word uitgedruk deur die volgende formule:
Waar:
- = Gewig van voorwerp [ newton (N) ]
- = Massa van voorwerp [kilogram (kg)]
- = Gravitasieversnelling ≈ 9,80 m/s2 (op Aarde by seevlak)[Nota 1]
Die massa van 'n voorwerp is altyd dieselfde waar die gewig afhang van die krag waarmee dit aangetrek word. Byvoorbeeld, die massa van 'n voorwerp is dieselfde op aarde en op Mars, maar omdat die gravitasieversnelling op Mars hoër is as op aarde omdat Mars swaarder as die aarde is, sal die gewig van dieselfde voorwerp op Mars hoër wees.
Nota
Kyk ook
vi:Tương tác hấp dẫn#Trọng lực
Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "Nota", but no corresponding <references group="Nota"/> tag was found