Kaliumchloraat

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2

Kaliumchloraat is 'n sout van kaliumhidroksied en chloorsuur met formule Sjabloon:Chem

Dit is 'n sterke oksideermiddel wat met brandbare stowwe soos swawel or suiker plofbare mengsels oplewer.[1] Die kop van 'n vuurhoutjie bevat kaliumchloraat.

Kristalstruktuur

Die stof kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die G0Sjabloon:Subb-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die chloraatgroep het 'n effens trigonaalpiramidale vorm.[2]

Chemiese eienskappe

Die stof ontbind onder verhitting en stel suurstof vry. Mangaandioksied kataliseer hierdie reaksie:[3]

2KClO3(s)MnO2;hitte3KCl(s)+3O2(g)

Met soutsuur kan dit chloor vrystel:[3]

KClO3+HClKCl+3H2O+3Cl2

Hierdie reaksie produseer egter ook Sjabloon:Chem

Kaliumchloraat word gevorm as chloorgas deur 'n warme oplossing van kaliumhidroksied gelei word:[4]

6KOH+3Cl25KCl+KClO3+3H2O

Verwysings

Sjabloon:Verwysings

Sjabloon:Normdata

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Pub
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Aflow
  3. 3,0 3,1 Sjabloon:Cite book
  4. Sjabloon:Cite book