Kaliumpermanganaat

Vanaf testwiki
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Sjabloon:Chemiekas2 Kaliumpermanganaat is 'n sout van kalium en permangaansuur wat mangaan in sy hoogste +7 oksidasietoestand bevat. Die chemiese formule is Sjabloon:Chem.

Die stof is oplosbaar in water en gee dieppers oplossings. Dit is 'n baie sterk oksideermiddel.

Kristalstruktuur

Kaliumpermanganaat kristalliseer in die ortorombiese barietstruktuur.[1] Dit is die H0Sjabloon:Sub-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie.

Chemiese eienskappe

Kaliumpermanganaat is 'n sterk oksideermiddel. Dit oksideer sulfiet en swaweldioksied na sulfaat, waterstofsulfied na swael, yster(II)soute na yster(III), oksaalsuur na koolstofdioksied ensomeer.[2] Dit word in redokstitrasies gebruik.

By verhitting word suurstof vrygestel:

2KMnO4hitteK2MnO4+MnO2+O2

Dit vorm 'n mengsel van die bruin mangaan(IV)oksied (met Mn(IV)) en groen kaliummanganaat (met Mn(VI)).[3]

Verwysings

Sjabloon:Verwysings